| Brand | |
| Model Name | - Die Krygskommissaris Baard-olie
|
| Container Type | |
| Quantity | |
| Ideal Skin Type | |
| Ideal For | - “Die Krygskommissaris” baard-olie. Dit ruik na ons gunsteling geweerolie en bosveld kruie wat pas gesaag is. So as jy hoogsomer die jagveld mis, is hierdie een net vir jou. Ons geheime mengsel olies sal elke haar koester en gesond hou. Jou baard sal so netjies vertoon soos ‘n trotse offisier… en so gevaarlik soos ‘n troep wie se meisie deur ‘n civvie afgevry is.
|
| Organic | |
| Fragrance | - Ons geheime mengsel olies sal elke haar koester en gesond hou
|
| Shelf Life | |
| Lotion Type | |
| Gift Pack | |
| Formulation | |
| Manufacturing Process | - meng draerolies met essensiële olies of geurolies om 'n bevogtigende en kondisionerende produk vir die baard te skep
|
| Ingredients | - Ons geheime mengsel olies sal elke haar koester en gesond hou
|
| Allergens Information | - hierdie produk bevat neute
|
| Usage Instructions | - begin met 'n skoon, effens klam baard. Wend 'n paar druppels op jou hande aan, vryf dit saam om die olie te versprei, en masseer dit dan in die vel en hare, werk van die wortels tot by die punte. ’n Kam kan dan gebruik word om die olie eweredig te versprei.
|
| Packaging Type | |